Marlothii Learning Academy 2019 © All Rights Reserved

076 589 6215


admin@marlothii.info

1 Wessel Street,
Lephalale

Contact Details

Connect

Marlothii

076 589 6215

admin@marlothii.info
1 Wessel street, Lephalale

Home
About
Gallery
SmartBrain
Impaq
Our Programs
Contact Us

Sitemap

SmartBrain

Latest news and upcoming events at our academy

Upcoming Events

July
26 Sport Day

August
1 Cake Sale
8 Sokkie
22 Gold Reef City
23 No Classes

September
5 Talent Evening
20 Market Day


Die gholfdag was ‘n massiewe sukses. Die spelers, nie-spelers, kinders en almal betrokke het hulself gate uit geniet van vroeg af tot laat. Ek is seker almal het behoorlik laat geslaap die volgende oggend, want met so baie aktiwiteite en pret en plesier kan dit net nie anders nie.

 Graag wil ons dankie sê aan almal wat die dag bygewoon en moontlik gemaak het. Van die borge en spelers regdeur tot by die juffrouens wat gesorg het dat die kinders almal heeldag aktiwiteite het om mee besig te bly.


The stall at the festival caught the eye of every child and everyone young at heart! With such a variety of playful things to choose from it certainly hit the spot with especially our young customers. Springs, slime barrels, bubbles, bracelets, the list goes on! It was just too much to resist. The Pops! Poppers was the big seller and we could hardly keep up with the amount bought and of course you could hear them pop all over the festival grounds.

 

The grocery basket had quite a few people scratching their heads, lifting and guessing how much it weighs. All that goodies came up to 11 kgs.


Wie kan glo die twee karnallies word al 1 jaar oud? Ons almal onthou nog die twee klein bondeltjies wat by die sentrum aangekom het en saam ons leerders groei en leer hulle ook elke dag hoe om die beste Marlothii moontlik te wees.

As deel van hul verjaarsdagvieringe het Bella en Coco gevra of die wat kans sien, asb ‘n klein baba kombersie (fleece) by Pep sal koop en as donasie sal kom afgee by die sentrum. Hulle wil dit graag skenk aan al die maatjies by die DBV, sodat hulle ook warm sal kan slaap hierdie winter


Marlothii spog vanjaar met ‘n slaagsyfer van 93.78% en 55 Onderskeidings

Chanè van Zyl het in die middel van haar Graad 10 jaar aangesluit by Marlothii Tuisonderrig sentrum. Sy voltooi haar Matriek Graad 12 in 2018. Ons is baie trots op Chanè. Ons wurmpie het ‘n pragtige skoenlapper geword. Mag jy waar jy ook al beweeg uitstaan soos die Marlothii in die veld.