Marlothii Learning Academy 2019 © All Rights Reserved
076 589 6215
admin@marlothii.info
1 Wessels Street,
Lephalale
Marlothii
076 589 6215
admin@marlothii.info
1 Wessels street, Lephalale
SmartBrain
Mobile Business Card
Reach your dreams, because you can!
Op 18 Julie 2019 het die sentrum 4 jaar oud geword!
Die studente sowel as die personeel het partytjie gehou soos net ‘n Marlothii kan en glo my, hulle KAN. Almal het bygedra met heerlike eetgoed en natuurlik was daar nie een nie, nie twee nie, maar sommer 3 “Marlo” koeke gewees om aan te smul.
Terwyl die musiek gespeel het, het ‘n paar studente net soos met die Trolls fliek gedink “I got this feeling inside my bones, it goes electric wavy when I turn it on” en gedans dat jy letterlik net een groot stofwolk sien hang het.
Net toe almal dink die feesvieringe is verby en daar gaan nou weer gewerk word, word daar aangekondig dat speletjies speel volgende op die lys van pret is. Wat ‘n gejuig en dankbare gesigte orals. Wie is inelkgeval lus vir werk na jy jouself amper vergryp het aan al die partytjie eetgoed? Die danspassies het beslis nie daai koek al afgeskud nie.
Na die speletjies, wat vir baie vermaak en lag gesorg het, het almal saam poseer vir ‘n foto vir die plaaslike koerant. As Marlothii verjaar, moet almal saam feesvier.
Dit was ‘n koel wintersoggend, maar die Marlothii’s was reg vir die geveg wat wag. Opgedeel in hulle 4 spanne het hulle mekaar die vrees op die lyf probeer jaag met hulle spankrete en die “war paint” op hul gesigte. Dit was ‘n see van kleur tussen die Blou Smurfs, Groen Marlos’, Pink Fluffy Unicorns en die Purple Pumas. By die sportveld moes elke span sy eie kruiwa versier om mee deel te neem aan die resies en toe begin die sports!
Daar is geklim, gespring, geklouter en tot “geleopard crawl”. Met die sakresies was daar een besonderse duikrol gewees wat omtrent een vir die geskiedenisboeke is. Die Monstertjies het die toutrek verskriklik baie geniet en het soos vlaggies gewapper soos hulle vasklou by die middelpunt van die tou wanneer 2 spanne mekaar die stryd aanvoer. Die onderwysers het ook deelgeneem aan ‘n eierlepel resies en na ‘n paar kulslae kon niemand met sekerheid sê wie nou eintlik die resies gewen het nie.
Dit was ‘n heerlike dag, maar niemand kan ooit in woorde verduidelik die spangees en kameradie wat daar was tussen al die studente nie. Die groot vraag tussen die onderwysers was dat hulle wonder hoe lank dit gaan vat voor die Marlothii’s van 4 spanne na 1 verander. En dit was glad nie lank nie. Na een rondte om die baan was hulle uitdaging om ‘n ent ver en terug te hardloop. Met die terugkom slag het die
studente hande gevat en as een span terug geloop. Dit laat mens trots voel om te weet dat as jy ‘n Marlothii is, kan jy weet jy word nooit agtergelaat nie. Daar is ‘n hele sentrum vol maats wat sal seker maak dat jy ook by die eindpunt aankom.
Die aktiwiteite het afgesluit met heerlike worsrolle en koeldrank, en natuurlik uitgeputte maar gelukkige studente.
Die Groen Marlos’ het met die prys vir beste versierde kruiwa weggestap en die Purple Pumas was die algehele wenners vir die dag.
We all know that getting a child up for school is like pulling teeth. But… If you add these three small words, “Gold Reef City”, it will make them leap out of bed at 3:00 in the morning! Armed with pillows, blankets and snacks the students sat in anticipation all the way to Gold Reef City, ready to have a day of fun.
We started the trip off with a documentary in the movie theatre about the gold rush and gold fever in Johannesburg in the early 1900’s. Afterwards everyone lined up, got their hard hats and waited patiently to be taken down into the mine. It was all fun and games until we realised they will be squeezing us into the lift cage like sardines! It did make for some good laughs and everyone enjoyed the ride down the dark depths of the earth. The mine tour was really interesting and everyone now has a much better understanding about mining for gold in the early days.
Hard hats off it was time for the fun part of the day, the rides that Gold Reef City offers. Students and teachers were divided into groups and went their separate ways to take on which ever ride they fancy. There were a whole lot of brave students wanting to ride the “Tower of Terror” and the “Anaconda” but how many actually did is left for speculation. Unfortunately the thriller rides is set up in such a way that taking photographs is
impossible and therefore we do not have any evidence as to who the brave ones were.
Our monster group had a blast at the kiddie zone, having their own child-
Lunch time was promptly at 14:00 and everyone was amazed at how quickly the Barcelos staff managed to get our big order for burgers, chips and cold drinks ready.
After lunch it was back for final rides before ending the day off with ice creams and then the trip home.
The day turned out great, the weather was nice and sunny and everyone had fun. Thank you to everyone that helped to make this trip possible.
Also a big thank you to our bus driver who drove us all safely to and from Gold Reef City. The way he navigated his way through rush hour traffic does give one a new respect for all bus drivers and the trips they do every day.
Die begin en die einde!
Ons nuutste graad 1's saam met ons Matrieks van 2020. Baie sterkte vir albei grade en mag julle als aanpak met groot entoesiasme en deur druk tot die einde toe!
Want ons kan!
=========================
The beginning and the end!
Our latest grade 1 additions with our Matric group of 2020. Good luck with the new year and may you approach everything with great enthusiasm and push through until the end!
Because we can!
Met ‘n tema soos “Fluit-
During the gala event learners entertained the parents with the depiction of our Matrics school years from Grade R to Grade 12. The concert was a tribute to the Grade 12 's to wish them the best with their final exams as well as their way beyond their school career.
Elke leerder is daarna vereer vir hulle onderskeie prestasies en harde werk deur die afgelope jaar. Die verhoog stampvol laggende gesiggies getuig beslis van die hardewerk wat daar elke dag in die klasse ingesit word.
Die nuwe leiers, Juan van Staden en Dominic van Staden is ook gedurende die verrigtinge aangekondig.Die twee leiers vir 2020 deel hulle nie net die samehorigheid van Marlothii nie, maar ook ‘n van.
Marlothii Learning Academy thanked every parent for their support throughout the year and wishes every learner the best with the upcoming exams.
Anje en Hanlou ons twee Gr 12’s: Onthou ons hou julle dop want “fluit-
Top presteerders